Proverbs 27:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Klip is swaar en die sand swaar; maar die toorn van 'n dwaas is swaarder as hulle albei.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is swaar om klip en sand aan te dra, dit is nog swaarder om die ergernis te verdra wat ’n dwaas jou veroorsaak.
Afrikaans 1933/1953 Swaar is 'n klip, en die sand het gewig; maar die ergernis oor 'n sot is swaarder as altwee.
Afrikaans 1983 Klip en sand is swaar om te dra, maar die ergernis wat 'n dwaas veroorsaak, is swaarder as altwee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Klip is swaar en sand het gewig, maar teistering deur 'n sot is swaarder as albei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Klip en sand is swaar om te dra, maar wanneer 'n dwaas jou kwaad maak, dan is dit nog swaarder.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is iets wat erger is as ’n swaar klip of ’n vrag sand. Dit is om saam met ’n dom mens te bly.