Proverbs 27:26 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die lammers is vir jou klere, en die bokke is die prys van die veld.
Afrikaans (NLV) 2011 sal die skape weer wol gee en die bokke verkoop word vir die prys van ’n stuk grond.
Afrikaans 1933/1953 dan is daar lammers vir jou kleding en bokke as 'n koopprys vir grond,
Afrikaans 1983 sal die skape jou klere voorsien en die bokke sorg vir die koopprys van 'n stuk grond.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) is die jong ramme daar vir jou bokleed, en die bokramme vir die prys van 'n saailand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan sal jy klere kan maak van die skape se wol en jy sal bokke kan verkoop om grond te koop.