Proverbs 27:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die hooi verskyn, en die sagte gras verskyn, en kruie van die berge word versamel.
Afrikaans (NLV) 2011 As daar van ou gras hooi gemaak is, die gras weer begin uitloop, en die voer uit die berge ingebring is,
Afrikaans 1933/1953 As die gras verdwyn en die jong gras verskyn en die bossies van die berge bymekaargemaak word,
Afrikaans 1983 As daar van die gras hooi gemaak is, die veld weer groen word en die voer uit die berge ingebring is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer die hooi verwyder is, die jong gras verskyn, en die voer uit die heuwels versamel is,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy die gras afgesny het, en dit begin weer groen word, wanneer jy die gras op die berge bymekaargemaak het,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [25-27] Werk hard sodat jy in al jou behoeftes kan voorsien. Gebruik elke kans wat jy kry, dan sal jy genoeg vir kos en klere hê. Almal in jou huis sal genoeg hê om van te leef.