Proverbs 27:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want rykdom is nie vir ewig nie, en sal die kroon bestaan tot geslag tot geslag? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Rykdom is nie vir altyd nie; selfs ’n koning se kroon hou nie geslagte lank nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | want 'n skat is nie vir ewig nie -- of sal 'n kroon wees van geslag tot geslag? |
| Afrikaans 1983 | Rykdom hou nie vir altyd nie; selfs koninklike mag is nie blywend nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want rykdom hou nie vir altyd nie. Of sal 'n kroon altyd daar wees van geslag tot geslag? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | want alles wat jy het, kan verdwyn, en 'n koning se nageslag kan ophou regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pas dus die dinge wat jy het, baie goed op. Kyk mooi na jou eiendom. Dan kan jou kinders ook nog eendag daarvan kry. |