Proverbs 27:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees ywerig om die toestand van jou kleinvee te ken, en kyk goed na jou beeste.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy moet goed weet hoe dit met jou kleinvee gaan, jy moet omsien na jou veetroppe.
Afrikaans 1933/1953 Gee noukeurig ag op die voorkoms van jou skape, rig jou aandag op die troppe vee;
Afrikaans 1983 Sorg dat jy weet wat jou kleinvee nodig het, gee aandag aan jou veetroppe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Let goed op die voorkoms van jou kleinvee; gee aandag aan jou veetroppe,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet weet wat jou skape en bokke nodig het, jy moet weet hoe dit met die troppe diere gaan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Geld se waarde word minder en dit word ook maklik uitgegee.