Proverbs 27:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat 'n ander man U loof en nie u eie mond nie; 'n vreemdeling en nie jou eie lippe nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie jouself op die skouer klop nie. Laat iemand anders jou liewer prys.
Afrikaans 1933/1953 Laat 'n ander jou prys en nie jou eie mond nie; 'n vreemde, en nie jou eie lippe nie.
Afrikaans 1983 Laat dit aan 'n ander oor om jou te prys, moet dit nie self doen nie; laat dit uit 'n ander se mond kom, nie uit joune nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat 'n vreemde jou prys, en nie jou eie mond nie, 'n buitestander, en nie jou eie lippe nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moenie jouself prys nie, iemand anders kan dit doen, iemand van 'n ander plek kan jou prys, jy moenie dit self doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie jou eie beuel blaas nie. Moenie vir almal vertel hoe goed jy is nie. Laat ander mense dit liewer doen.