Proverbs 27:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos die aangesig in die water antwoord tot aangesig, so is die hart van die mens tot die mens.
Afrikaans (NLV) 2011 Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan.
Afrikaans 1933/1953 Soos in die water aangesig teenoor aangesig is, so is die hart van die mens teenoor die mens.
Afrikaans 1983 Soos jy jou eie gesig sien as jy in die water kyk, so sien jy jouself in wat jy dink.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos water 'n gesig weerspieël, so weerspieël die hart van 'n mens hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand in die water kyk, dan kan hy sy gesig sien. Dit is dieselfde: Die dinge wat jy dink, wys vir jou wie jy is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos ’n mens sy gesig in ’n spieël sien, so verstaan hy homself in wat hy dink.