Proverbs 27:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie die vyeboom bewaar, sal die vrugte daarvan eet; so sal hy wat op sy heer wag, geëer word.
Afrikaans (NLV) 2011 Wie sy vyeboom versorg, eet van sy vrugte. Wie omsien na die belange van sy werkgewer, sal voordeel daaruit trek.
Afrikaans 1933/1953 Wie 'n vyeboom oppas, sal sy vrugte eet; en hy wat vir sy heer sorg, sal geëer word.
Afrikaans 1983 Wie sy vyeboom versorg, sal vye hê om te eet; wie omsien na sy werkgewer se belange, sal daarvoor eer ontvang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie 'n vyeboom versorg, sal sy vrugte eet, en wie na sy meerdere omsien, sal geëer word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand goed sorg vir 'n vyeboom, dan sal hy vye hê om te eet. Wanneer 'n slaaf sy eienaar goed oppas, dan sal die eienaar die slaaf respekteer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie ’n vrugteboom versorg, sal later van sy vrugte eet. Wie hard werk, sal eendag ’n goeie pensioen ontvang.