Proverbs 27:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Yster slyp yster; so verskerp 'n man die aangesig van sy vriend.
Afrikaans (NLV) 2011 Yster slyp yster en so vorm vriende mekaar.
Afrikaans 1933/1953 Yster slyp yster, so slyp die een mens die persoon van die ander.
Afrikaans 1983 Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Yster slyp yster, en een mens slyp die aard van 'n ander.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Een stuk yster kan 'n ander stuk yster skerpmaak, so kan een mens 'n ander mens help om slim te word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Yster slyp yster. So vorm mense mekaar.