Proverbs 27:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elkeen wat haar verberg, verberg die wind en die salf van sy regterhand wat homself verraai. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om haar te probeer stilkry, is net so goed as om die wind te laat ophou waai of olie te probeer vashou met jou hande. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie haar wil teëhou, hou wind teë, en sy regterhand ontmoet olie. |
| Afrikaans 1983 | Wie haar probeer keer, kan net so wel die wind probeer keer of olie met sy hand probeer vashou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie aan haar skuiling bied, bied aan die wind skuiling, en sy regterhand vat in olie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy kan haar nie keer nie, soos jy ook nie die wind kan keer nie, en soos jy ook nie olyf-olie met jou hand kan vashou nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie so ’n mens wil verander, probeer verniet. Dit is soos om die wind met jou hande te vang of olie met jou hande te gryp. |