Proverbs 27:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Voortdurende druppel op 'n baie reënerige dag en 'n twisgierige vrou is dieselfde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Vrou wat aanhou neul, is soos ’n aanhoudende gedrup op ’n reëndag. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Aanhoudende gedrup op die dag van 'n stortreën en 'n twisgierige vrou is net eenders. |
| Afrikaans 1983 | Die gedrup uit 'n dak wat lek op 'n reëndag, so is 'n vrou wat aanhou kyf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Lekkende dak wat aanhou drup op 'n dag van stortreën, en 'n vrou wat rusie maak, is presies dieselfde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Dak wat aanhou lek wanneer dit reën, is soos 'n vrou wat aanhou kla. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos ’n irriterende gedrup op ’n reëndag, so is ’n moeilike mens wat net rusie maak. |