Proverbs 27:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Verstandige mens sien die onheil en verberg hom; maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Verstandige mens sien onheil kom en kruip daarvoor weg. Onverstandige mense loop oopoë daarin en betaal die prys daarvoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | As 'n skrandere die onheil sien, verberg hy hom; maar die eenvoudiges gaan verder, word gestraf. |
| Afrikaans 1983 | 'n Verstandige mens sien onheil kom en sorg dat dit hom nie tref nie, onervare mense loop oop oë daarin en boet daarvoor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Slim mens sien gevaar en soek skuiling, maar onverstandiges gaan voort en moet die prys betaal: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Verstandige mens sien wanneer daar probleme kom, en hy vlug, mense wat baie min weet, vlug nie, en hulle kry swaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Slim mens sien probleme ver aankom en hy tref die nodige voorsorg. ’n Dom mens karring net aan en beland in groot ellende. |