Proverbs 27:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Roem jou nie op môre nie; want jy weet nie wat 'n dag sal oplewer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie te veel praat oor wat môre kan gebeur nie. Jy weet glad nie wat môre gaan oplewer nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Beroem jou nie op die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal bring nie. |
| Afrikaans 1983 | Moenie roem oor wat jy môre verwag nie; jy weet nie wat die dag sal oplewer nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie spog oor die dag van môre nie, want jy weet nie wat die dag sal oplewer nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie spog oor wat jy môre sal doen nie, want jy weet nie wat môre sal gebeur nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie te seker oor môre en oormôre wees nie, want jy weet nie wat in die toekoms gaan gebeur nie. |