Proverbs 26:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos 'n doring opgaan in die hand van 'n dronkaard, so is 'n gelykenis in die mond van dwase.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Spreuk uit ’n dwaas se mond is soos ’n doring in ’n dronk mens se hand.
Afrikaans 1933/1953 Soos 'n doring wat in die hand van 'n dronkaard geraak het, so is 'n spreuk in die mond van die dwase.
Afrikaans 1983 'n Doring in 'n dronk man se hand, so is 'n spreuk in die mond van 'n dwaas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Doring wat in 'n dronk mens se hand gesteek het, so is 'n spreuk in die mond van dwase.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer 'n dwaas 'n spreuk wil gebruik wanneer hy praat, dan is hy soos 'n dronk man wat 'n doringtak in sy hand het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Dronk mens kom nie agter as ’n doring in sy hand steek nie. Almal sien dit en lag vir hom. So weet ’n dwaas ook nie eens as hy een van hierdie spreuke gebruik nie. Mense hoor dit, maar steur hulle nie daaraan nie.