Proverbs 26:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos hy wat 'n klip in 'n slinger vasbind, so is hy wat 'n dwaas eer gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om ’n dwaas te vereer, is soos om ’n klip in ’n slingervel vas te bind. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos een wat 'n klip in 'n slinger vasbind, so is hy wat eer gee aan 'n dwaas. |
| Afrikaans 1983 | Om 'n klip in 'n slingervel vas te bind, dit is wat dit beteken om aan 'n dwaas mag te gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos om 'n klip in 'n slingervel vas te bind, so is hy wat aan 'n dwaas eer bewys. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy kan nie 'n klip met 'n slingervel gooi as jy die klip vasgebind het in die slingervel nie, jy kan ook nie vra dat mense 'n dwaas moet respekteer nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Geweer sonder koeëls beteken niks in ’n oorlog nie. So het dit ook geen sin om ’n dom mens te prys nie. Hy sal tog nie reg leef nie. |