Proverbs 26:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Antwoord 'n dwaas volgens sy sotheid, sodat hy nie wys word in sy eie verwaandheid nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Antwoord ’n dwaas volgens sy dwaasheid sodat hy nie homself as wys beskou nie.
Afrikaans 1933/1953 Antwoord 'n dwaas na sy sotheid, sodat hy nie wys is in sy eie oë nie.
Afrikaans 1983 Beantwoord 'n dwaas se vraag op net so 'n dwase manier, anders dink hy hy het wysheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Antwoord 'n dwaas in ooreenstemming met sy sotheid, anders is hy wys in sy eie oë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As 'n dwaas dom dinge sê, en jy antwoord hom, dan sal hy dink hy het wysheid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ander kere moet jy weer praat, want hy moenie dink sy nonsens is reg nie. Wys hom dan reguit op sy domheid.