Proverbs 26:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Sweep vir die perd, 'n toom vir die esel en 'n stok vir die dwaas se rug.
Afrikaans (NLV) 2011 Stuur ’n perd met ’n sweep, ’n donkie met ’n toom en ’n dwaas met ’n lat vir sy rug.
Afrikaans 1933/1953 'n Sweep is vir die perd, 'n toom vir die esel en 'n roede vir die rug van die dwase.
Afrikaans 1983 'n Sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Sweep is vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat is vir die rug van dwase.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens gebruik 'n sweep vir 'n perd, 'n toom vir 'n donkie, en 'n lat vir 'n dwaas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos ’n sweep ’n perd op die regte pad hou, so moet ’n dom mens die regte dinge op die harde manier leer.