Proverbs 26:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Valse tong haat dié wat daardeur geteister word; en 'n vleiende mond bewerk 'n verderf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat leuens vertel, haat dié wat hy benadeel. ’n Persoon wat ander vlei, veroorsaak ellende. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Valse tong haat die wat hy verbrysel het, en 'n gladde mond bewerk ondergang. |
| Afrikaans 1983 | 'n Leuenaar haat dié wat hy seermaak; 'n vleier bewerk 'n ander se ondergang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Vals tong haat dié wat hy verpletter het, en 'n gladde mond bewerk 'n ramp. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat lieg, haat die mense wat hy seergemaak het, hy sê mooi dinge, maar hy wil mense laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Pas dus op vir die man met die gladde mond. Eintlik haat hy jou. En ’n vleier wil eintlik net mense se lewens verwoes. |