Proverbs 26:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie 'n kuil grawe, sal daarin val; en hy wat 'n klip rol, dit sal op hom terugkom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat ’n vanggat vir ’n ander mens grawe, val self daarin. Die klippe wat hy in ’n ander se pad rol, sal na hom toe terugkom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie 'n kuil grawe, sal daarin val; en hy wat 'n klip rol, dit sal na hom terugkom. |
| Afrikaans 1983 | Wie 'n gat vir 'n ander grawe, val self daarin; die klippe wat hy gooi, sal na hom toe terugkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie 'n vanggat grawe, val self daarin, en wie 'n klip rol, na hom kom dit terug. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat vir ander mense 'n gat grawe, sal self in die gat val. Die klippe wat hy gooi, sal na hom toe terugkom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal julle weet dat wie ’n gat vir ander grawe, self daarin val. Wie ander wil vernietig, gaan self onder. |