Proverbs 26:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer hy eerlik spreek, glo hom nie, want daar is sewe gruwels in sy hart. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer so iemand mooi dinge sê, moet jy dit glad nie glo nie. Hy is vol bose bedoelings. |
| Afrikaans 1933/1953 | As hy sy stem lieflik maak, vertrou hom nie; want sewe gruwels is in sy hart. |
| Afrikaans 1983 | As hy vriendelik praat, moet hom nie glo nie; hy is vol bose bedoelings. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As hy sy stem innemend maak, moet jy hom nie vertrou nie; want daar is sewe afskuwelikhede in sy hart. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy praat miskien vriendelik, maar jy moenie vir hom glo nie, want hy dink aan baie dinge wat jy sal haat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Binne-in hom beplan hy die allerverskriklikste dinge. Hy sal alles doen om jou om die bos te lei. |