Proverbs 26:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat haat, is met sy lippe onaangenaam en slaan bedrog in sy binneste op;
Afrikaans (NLV) 2011 Iemand wat in sy hart haat en bedrog koester, steek dit weg agter sy woorde.
Afrikaans 1933/1953 Die hater veins met sy lippe, maar in sy binneste koester hy bedrog.
Afrikaans 1983 Iemand kan sy haat verbloem met wat hy sê, maar binne hou hy by sy valsheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Met sy lippe verbloem 'n hater hom, maar in sy binneste huisves hy bedrog.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Mens wat vir jou haat, sê miskien mooi dinge, maar hy hou aan om te dink hoe hy jou kan bedrieg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Huigelaar se haat en venyn word deur mooi woorde verberg. As hy praat, moet hom nie glo nie.