Proverbs 26:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So is die man wat sy naaste bedrieg en sê: Is ek nie besig om te sport nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | so is iemand wat ander bedrieg en sê: “Ek het net ’n grappie gemaak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | so is die man wat sy naaste bedrieg en sê: Ek speel somaar. |
| Afrikaans 1983 | so is iemand wat 'n ander bedrieg en sê: “Ek speel sommer.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | so is iemand wat sy vriend bedrieg en dan sê: “Ek het maar net 'n grap gemaak.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net so kan jy nie jou vriend seermaak en dan sê dit was ’n grap nie. |