Proverbs 26:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos 'n mal man wat vuurpyle, pyle en dood werp, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos ’n kranksinnige wat dodelike wapens afvuur, |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos een wat onverskillig vuurpyle, dodelike pyle afskiet, |
| Afrikaans 1983 | Soos 'n mal mens wat dodelike pyle rondskiet, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos 'n waansinnige wat brandpyle, dodelike pyle, rondskiet, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [18-19] Iemand wat ander mense bedrieg en dan sê: “Ek het gespeel en 'n grap gemaak,” is soos 'n mal mens wat brandpyle skiet wat mense kan laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat onverantwoordelik is met wapens, is dom. Hy kan mense doodmaak. |