Proverbs 26:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die luiaard is wyser in sy eie verwaandheid as sewe manne wat 'n rede kan gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Die luiaard dink hy weet meer as sewe ander mense wat goeie antwoorde kan gee.
Afrikaans 1933/1953 Die luiaard is wyser in sy eie oë as sewe wat verstandig antwoord.
Afrikaans 1983 Die luiaard dink hy het meer wysheid as sewe mense wat verstandige antwoorde kan gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Luiaard is in sy eie oë wyser as sewe mense wat sinvol antwoord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lui mens dink hy het meer wysheid as sewe mense wat verstandig kan antwoord.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Lui mens dink mos hy weet baie meer as selfs die slimste mense.