Proverbs 26:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die luiaard steek sy hand in sy boesem; dit bedroef hom om dit weer na sy mond te bring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Luiaard steek sy hand in die skottel, maar sy hand is te moeg om dit weer terug te bring na sy mond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Het die luiaard sy hand in die skottel gesteek, hy is te moeg om dit na sy mond terug te bring. |
| Afrikaans 1983 | Die luiaard steek sy hand in die skottel, maar hy is te lui om dit terug te bring na sy mond toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Luiaard steek sy hand in die skottel, maar hy is te moeg om dit na sy mond terug te bring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Lui mens steek sy hand in die kosbak, maar hy is te moeg om sy hand terug te bring na sy mond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Lui mens sal nog aan die tafel sit, maar is te lui om die kos in sy mond te sit. |