Proverbs 26:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos die deur om sy skarniere draai, so draai die lui op sy bed.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Luiaard draai om en om op sy bed, soos ’n deur heen en weer swaai op sy skarnier.
Afrikaans 1933/1953 'n Deur draai rond op sy skarniere, so die luiaard op sy bed.
Afrikaans 1983 'n Deur bly op sy skarnier draai; 'n luiaard bly omdraai op sy bed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Deur draai op sy skarnier en 'n luiaard op sy bed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Deur draai altyd op sy skarnier, 'n lui mens hou aan om op sy bed om te draai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos ’n deur aan ’n skarnier vas is, so is ’n lui mens aan sy bed vas. Soos ’n deur aan sy skarnier draai, so draai die lui mens om en om op sy bed.