Proverbs 26:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die luiaard sê: Daar is 'n leeu op die pad; 'n leeu is in die strate.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Luiaard se verskoning is: “Daar is ’n leeu op straat, ’n leeu is tussen die huise!”
Afrikaans 1933/1953 Die luiaard sê: Daar is 'n leeu op die pad, 'n leeu op die pleine.
Afrikaans 1983 Die luiaard se verskoning is: “Daar is 'n leeu in die pad! Daar is 'n leeu in die straat!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die luiaard sê: “Daar is 'n jong leeu in die pad, 'n leeu êrens tussen die dorpspleine!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lui mens sê: “Daar is 'n leeu daar buite. Hy sal my vang as ek uitgaan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Lui mens dink die vreeslikste verskonings uit waarom hy nie wil gaan werk nie. ’n Leeu sal hom opvreet as hy dit sou waag om sy voete buite te sit. Of dalk vang die leeu hom op pad werk toe.