Proverbs 26:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos 'n hond na sy uitbraaksel terugkeer, so keer 'n dwaas terug na sy sotheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Dwaas wat sy foute herhaal, is soos ’n hond wat terugkom na sy eie braaksel toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos 'n hond wat na sy uitbraaksel teruggaan, is 'n dwaas wat sy sotheid weer ophaal. |
| Afrikaans 1983 | Soos 'n hond wat na sy braaksel toe terugkom, so is 'n dwaas wat dieselfde dwaasheid weer begaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos 'n hond wat terugkeer na sy braaksel, so is 'n dwaas wat sy sotheid herhaal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Dwaas wat twee maal dieselfde dom ding doen, is soos 'n hond wat terugkom na die kos wat hy opgebring het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos ’n hond wat na sy eie braaksel terugkeer, so is ’n dwaas wat dom dinge oor en oor doen. |