Proverbs 26:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos sneeu in die somer, en soos reën in die oestyd, so is eer nie vir 'n dwaas gepas nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Eer pas net so min by ’n dwaas soos sneeu in die somer en reën in oestyd.
Afrikaans 1933/1953 Soos sneeu in die somer en soos reën in die oestyd, so pas eer nie by 'n dwaas nie.
Afrikaans 1983 Soos sneeu in die somer en reën in die oestyd, so min pas dit dat 'n dwaas eer ontvang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos sneeu in die somer en reën in die oestyd, so is eer nie gepas vir 'n dwaas nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand dink dat dit moet sneeu in die somer nie, niemand dink dat dit moet reën wanneer hy die ryp koring wil afsny nie, niemand dink dat mense 'n dwaas moet respekteer nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sneeu in die somer pas nie. Reën op die verkeerde tyd kan rampspoedig wees. So pas eerbetoon ook nie by iemand wat nie weet hoe om reg te leef nie.