Proverbs 25:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bespreek jou saak met jou naaste self; en ontdek geen geheim vir 'n ander nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bespreek eers die saak met die ander persoon. Moenie te koop loop met wat iemand vertroulik vir jou gesê het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verdedig jou saak teen jou naaste, maar openbaar 'n ander se geheim nie, |
| Afrikaans 1983 | As jy 'n saak teen jou buurman het, moenie sê wat iemand jou vertroulik meegedeel het nie: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Voer jou regstryd teen jou medemens, maar iemand anders se geheim moet jy nie openbaar nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy jou naaste wil beskuldig, dan moet jy nie vertel wat iemand anders vir jou gesê het toe julle alleen was nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As iets tussen jou en iemand anders skeefloop, gaan praat dit mooi uit. Moet nooit iemand se geheime in die openbaar uitlap nie. |