Proverbs 25:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gaan nie haastig uit om te twis nie, sodat jy nie weet wat om aan die einde daarvan te doen as jou naaste jou beskaamd gemaak het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | moet jy nie te haastig wees om ’n saak teen iemand anders te maak nie. Wat sal jy agterna doen as jou buurman jou belaglik maak? |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan nie haastig uit om te twis nie; anders, wat sal jy ten slotte doen as jou naaste jou in die skande steek? |
| Afrikaans 1983 | moenie te haastig teen jou buurman 'n klag indien nie; wat sal jy agterna doen as hy jou belaglik maak? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | moet jy nie haastig voor die gereg bring nie; wat sal jy uiteindelik doen as jou medemens jou verneder? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan moet jy dit nie dadelik in die hof gaan vertel nie. Wat sal jy doen wanneer jou naaste bewys dat jy verkeerd is? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moenie alles wat ander doen, haastig loop en uitblaker nie. Onthou, jy het ook vuil wasgoed. Ander kan jou ook verneder. |