Proverbs 25:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want dit is beter dat vir jou gesê word: Kom op hierheen; as dat jy verneder moet word voor die vors wat jou oë gesien het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dis beter wanneer vir jou gesê word: “Kom staan asseblief hier!” as dat jy plek moet maak vir iemand belangriker as jy. As jy iets opgemerk het,
Afrikaans 1933/1953 Want dit is beter dat vir jou gesê word: Kom op hierheen! -- as dat jy verneder word voor 'n edele wat jou oë gesien het.
Afrikaans 1983 Dit is beter dat hy vir jou sê: “Kom op hiernatoe!” as dat hy jou laat plek maak vir die vername mense. As jy iets gesien het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want dit is beter dat vir jou gesê word, “Kom op hierheen!” as dat jy verneder word voor 'n vooraanstaande. Wat jou oë gesien het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want dit is beter as iemand vir jou sê: “Kom op hiernatoe,” beter as dat hy vir jou sê jy moet jou plek vir 'n belangrike persoon gee. Wanneer jy by jou naaste iets gesien het wat verkeerd is,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal jou wegjaag en jou plek vir iemand anders gee. Laat hulle jou liewer na die goeie plekke toe nooi.