Proverbs 25:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Stel jou nie voor die koning uit nie, en staan nie in die plek van groot manne nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie jou vernaam hou voor die koning, en moenie gaan staan op die plek vir belangrike mense nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Pronk nie voor die koning nie, en staan nie op die plek van die grotes nie. |
| Afrikaans 1983 | Moet jou nie vernaam aanstel by die koning en op die plek vir hoë mense gaan staan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie grootpraat voor die koning, en moenie gaan staan op die plek van grotes nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie probeer wys jy is belangrik wanneer jy by die koning is nie, jy moenie gaan staan waar die belangrike mense staan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ken jou plek in die lewe. Moenie jou inwurm waar belangrike mense staan en gesels nie. Moenie sommer by hulle gaan sit nie. |