Proverbs 25:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem die goddelose weg voor die koning, en sy troon sal bevestig word in geregtigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy die goddeloses by die koning wegvat, kan hy regverdig bly regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | verwyder die goddelose voor die koning weg, dan sal sy troon deur geregtigheid bevestig word. |
| Afrikaans 1983 | As jy die goddeloses by die koning wegvat, kan hy regverdig bly regeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verwyder 'n goddelose voor die koning, dan is sy troon reeds in geregtigheid gevestig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy die mense wat verkeerd doen, wegvat van die koning, dan kan die koning regverdig regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voordat ’n gemeenskap werklik gelukkig kan wees, moet alle korrupsie en verkeerde praktyke eers met wortel en tak uitgeroei word. |