Proverbs 25:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Neem die skuim van die silwer weg, en daar sal 'n voorwerp uitkom vir die fyner. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer jy die onsuiwerheid uit silwer haal, kan die smid iets van die silwer maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verwyder jy die skuim uit die silwer, dan sal daar vir die silwersmid 'n voorwerp uitkom; |
| Afrikaans 1983 | As jy die slak uit silwer haal, kan die smid iets van die silwer maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verwyder die metaalskuim uit silwer, dan kom daar reeds 'n kruik uit vir die silwersmid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy die vuil stukkies en die skuim uit gesmelte silwer haal, dan kan 'n silwersmid iets maak van die silwer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Voordat ’n ambagsman ’n mooi silwervoorwerp kan maak, moet alle onsuiwerheid eers weggebrand word. |