Proverbs 25:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is nie goed om baie heuning te eet nie; vir mense is dit dus nie eer om hulle eie eer te ondersoek nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om te veel heuning te eet, is nie goed nie, so ook is iemand wat voortdurend sy eie eer soek. |
| Afrikaans 1933/1953 | Om baie heuning te eet, is nie goed nie, maar om swaar sake na te speur, is 'n eer. |
| Afrikaans 1983 | Om te veel heuning te eet, is nie goed nie, ook nie om eer te bly soek nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Om te veel heuning te eet, is nie goed nie, en die soeke na eie eer is oneervol. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is sleg wanneer jy te veel heuning eet, en ook wanneer iemand jou te veel respekteer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Te veel soetigheid is sleg. So ook oordadige eerbetoon. |