Proverbs 25:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is beter om in die hoek van die dak te woon as by 'n strygende vrou en in 'n wye huis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is beter om op die hoek van ’n platdak te bly, as binne-in ’n huis saam met ’n vrou wat oor alles stry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Om te woon op die hoek van 'n dak, is beter as by 'n twisgierige vrou en 'n gemeenskaplike huis. |
| Afrikaans 1983 | Liewer bo-op 'n dak woon as saam met 'n twisgierige vrou onder een dak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Om op die hoek van 'n dak te woon, is beter as om 'n huis te deel met 'n bakleierige vrou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is beter om bo-op 'n huis se dak te woon as om in 'n huis te woon saam met 'n vrou wat aanhou kla. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is beter om in die buitekamer te bly as in die huis saam met ’n rusiemaker wat heeltyd neul en kerm. |