Proverbs 25:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die noordewind jaag reën weg, so jaag 'n toornige aangesig 'n tong wat agteruitgaan.
Afrikaans (NLV) 2011 So seker soos die noordewind altyd reën bring, so seker maak hulle wat agteraf praat altyd ander mense kwaad.
Afrikaans 1933/1953 Die noordewind bring 'n reënbui voort, en die tong wat agteraf praat -- kwaai gesigte.
Afrikaans 1983 Die noordewind bring reën, en agteraf-praat maak mense kwaad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die noordewind bring reën, en 'n tong wat skinder, verontwaardigde gesigte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die noordewind waai, dan gaan dit reën. Wanneer iemand skinder, dan word mense kwaad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos die wind reën bring, so maak skinderpraatjies ’n mens woedend.