Proverbs 25:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want jy moet kole van vuur op sy hoof hoop, en die HERE sal jou vergelde.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sal jou daarvoor vergoed. Jy sal buitendien kole ophoop op jou vyand se kop en hom vuurrooi maak van skaamte.
Afrikaans 1933/1953 Want jy hoop gloeiende kole op sy hoof, en die HERE sal jou dit vergelde.
Afrikaans 1983 Die Here sal jou daarvoor vergoed, en jy sal jou vyand vuurrooi van skaamte laat word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want jy stapel vurige kole op sy kop, en die Here sal jou beloon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan sal jy hom skaam laat word omdat hy jou haat, en die Here sal jou beloon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy sal jammer wees oor alles wat hy aan jou gedoen het. En die Here sal ook lief wees vir jou.