Proverbs 25:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jou vyand honger het, gee hom brood om te eet; en as hy dors is, gee hom water om te drink. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jou vyand honger is, moet jy hom iets gee om te eet. As hy dors is, gee hom iets om te drink. |
| Afrikaans 1933/1953 | As jou vyand honger het, gee hom brood om te eet; en as hy dors het, gee hom water om te drink. |
| Afrikaans 1983 | As iemand wat jou haat, honger is, gee hom iets om te eet; as hy dors is, gee hom iets om te drink. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As jou vyand honger is, gee hom brood om te eet, en as hy dors is, gee hom water om te drink; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand wat vir jou haat, honger is, dan moet jy vir hom kos gee om te eet. Wanneer hy dors is, dan moet jy vir hom water gee om te drink. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jou vyand honger is, gee hom kos. As hy dors is, gee hom iets om te drink. Dit sal hom sagmaak. |