Proverbs 25:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die eer van God om iets te verberg, maar die eer van konings is om 'n saak te ondersoek.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is God se reg om iets geheim te hou. Dit is konings se voorreg om uit te vind wat iets beteken.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die eer van God om 'n saak te verberg, maar die eer van konings om 'n saak na te speur.
Afrikaans 1983 Die eer van God lê in wat Hy verborge hou; konings se eer lê in wat hulle aan die lig bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is tot die eer van God om 'n saak te verberg; en dit is tot die eer van konings om 'n saak te deurvors.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense respekteer en dien vir God, maar hulle weet nie alles van Hom nie. Mense respekteer 'n koning wanneer die koning probeer om alles te weet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is baie groot. ’n Mens verstaan nie alles wat Hy doen nie. ’n Mens kan alles ondersoek en bestudeer. Baie dinge bly vir hom ’n geslote boek.