Proverbs 25:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie hom op 'n valse gawe roem, is soos wolke en wind sonder reën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat spog oor ’n geskenk wat hy nooit gegee het nie, is soos wolke en wind wat geen reën bring nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Man wat hom beroem op 'n geskenk wat hy tog nie gee nie, is soos dampe en wind waar geen reënbui by is nie. |
| Afrikaans 1983 | Miswolke en wind, maar geen reën nie, so is iemand wat spog met wat hy sal gee en dit nooit gee nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Stapelwolke en wind sonder enige reën, so is 'n man wat spog oor 'n geskenk waaroor hy lieg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand spog oor 'n present wat hy nie gee nie, dan is dit soos wanneer daar wolke is en die wind waai, maar daar is nie reën nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos donderweer en sterk wind wat geen reën bring nie, so is ’n persoon wat baie beloof, maar niks waar maak nie. |