Proverbs 25:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos 'n goue oorring en 'n sieraad van fyn goud, so is 'n wyse bestraf op 'n gehoorsame oor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos ’n goue ring by goue juwele, so is die wyse vermaning by die oor wat bereid is om daarna te luister. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Wyse bestraffer by 'n oor wat luister, is 'n goue ring en 'n goue sieraad. |
| Afrikaans 1983 | 'n Goue ring, goue juwele, so is die wyse vermaning vir wie wil luister. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Goue ring en 'n sieraad van fyngoud, so is 'n wyse teregwyser vir die oor wat luister. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand wat wysheid het, vir jou sê hoe jy moet lewe, dan is dit soos 'n goue ring, soos juwele van goud. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Twee dinge hoort bymekaar soos ’n pot en sy deksel: ’n wyse wat praat en iemand wat aandagtig luister. |