Proverbs 25:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Woord wat reg gespreek word, is soos goue appels in silwerprentjies. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Woorde op die regte tyd gesê, is soos goue appels in ’n silwer houer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Goue appels op versierde silwerborde, so is 'n woord op sy tyd gespreek. |
| Afrikaans 1983 | Goue appels wat in silwer gemonteer is, so is die regte woord op die regte tyd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Goue appels in silwermonterings, so is 'n woord uitgespreek op die gepaste tyd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand die regte ding sê op die regte tyd, dan is dit soos goue appels wat iemand op silwer vasgesit het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos die allermooiste musiek, so is ’n woord wat op die regte tyd gesê word. |