Proverbs 25:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | sodat hy wat dit hoor, jou nie beskaamd maak en jou smaad nie afwyk nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy kan dan beskuldig word dat jy skinder. Dan het jy vir altyd ’n slegte naam. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat een wat dit hoor, jou nie beskimp en jou slegte gerug nie ophou nie. |
| Afrikaans 1983 | dit kan by hom uitkom, en hy kan jou tot 'n leuenaar maak, en dan kry jy vir goed 'n slegte naam. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | anders sal hy wat dit hoor, jou in die skande steek, en die skinderstories oor jou nie ophou nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy dit doen, en jou naaste hoor dit, dan kan hy miskien sê jy praat nie die waarheid nie, en almal sal onthou wat jy gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy weet dalk ook iets van jou. En as hy daaroor praat, kan jy in ’n groot verleentheid beland. |