Proverbs 25:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is ook spreuke van Salomo wat die manne van Hiskia, die koning van Juda, oorgeskryf het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hier is nog spreuke van Salomo. Koning Hiskia van Juda se amptenare het dit versamel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is ook spreuke van Salomo, wat die manne van Hisk¡a, die koning van Juda, versamel het. |
| Afrikaans 1983 | Die volgende is ook spreuke van Salomo. Koning Hiskia van Juda se amptenare het dit opgeteken. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook hierdie spreuke is van Salomo; die manne van Hiskia, die koning van Juda, het dit oorgelewer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volgende spreuke is ook Salomo-spreuke. Koning Hiskia van Juda se manne het hierdie spreuke bymekaargemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hiskia, ’n koning van Juda, het ook die volgende spreuke bymekaargemaak. Hy het dit spesiaal vir ons laat neerskryf. |