Proverbs 24:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die gedagte van dwaasheid is sonde, en die spotter is vir die mense 'n gruwel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die knoeiery van die dwaas is sonde. Almal verag spotters. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die sonde is 'n dwase voorneme, en die spotter is 'n gruwel vir die mensdom. |
| Afrikaans 1983 | 'n Dwaas se geknoei loop op niks uit nie; mense verafsku 'n ligsinnige mens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Sotlike plan is sonde, en 'n spotter is vir 'n mens afstootlik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n dwaas skelm dinge wil doen, dan kry hy dit nie reg nie, want mense haat 'n persoon wat altyd wil spot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waaroor hy dink en wat hy doen, is een stuk sonde. Vir die gemeenskap is hy ’n verleentheid. |