Proverbs 24:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat hom beraam om kwaad te doen, sal 'n kwaadwillige genoem word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat altyd sit en beplan om kwaad te doen word ’n knoeier genoem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy wat hom voorneem om kwaad te doen, word 'n skelm genoem. |
| Afrikaans 1983 | Een wat beplan om kwaad te doen, kry die naam van 'n knoeier. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie planne beraam om kwaad te doen, word 'n aartsknoeier genoem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand planne maak om verkeerde dinge te doen, dan sê die mense hy is 'n man wat skelm dinge wil doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat net slegte dinge beplan, kry gou-gou ’n baie slegte naam. |