Proverbs 24:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want deur wyse raad sal jy jou oorlog voer, en in die menigte van raadgewers is daar veiligheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy gaan maak eers oorlog nadat jy goed beplan het. Oorwinning kom wanneer baie raadgewers koppe bymekaargesit het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want deur goeie oorleg kan jy voorspoedig oorlog voer, en die oorwinning is deur die menigte van raadgewers. |
| Afrikaans 1983 | Jy maak oorlog ná beraadslaging, en die oorwinning kom deur baie raadgewers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want deur goeie leierskap kan jy oorlog voer, en oorwinning kom deur baie raadgewers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, jy moet eers jou planne gereedmaak, dan kan jy oorlog maak, en jy sal die oorlog wen as jy baie raadgewers het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense wat die lewe ken, kan jou ook baie help. Hulle sal jou leer om jou daaglikse moeilikhede te hanteer. |