Proverbs 24:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Wyse man is sterk; ja, 'n man van kennis vermeerder krag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Wyse man het krag. Iemand met kennis is sterk. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Wyse man is sterk, en 'n man van kennis ontwikkel krag. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die wyse man wat sterk is, die een wat kennis het, wat werklik mag het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Wyse man het mag, en 'n man met kennis maak krag meer doeltreffend. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand wysheid het, dan is hy sterk, en wanneer hy weet hoe om te lewe, dan word hy nog sterker. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wysheid is beter as fisieke krag. Dit maak jou geestelik sterk. Dit help jou om jou probleme op te los. |